Matthew Fox

Matthew Fox
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Matthew Chandler Fox
Geboorte 14 Julie 1966 (1966-07-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matthew Fox (gebore 14 Julie 1966) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente We Are Marshall (2006), Vantage Point (2008), en Bone Tomahawk (2015), en in die televisiereeks Lost (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy